Een vakansie het die dartboard gier my en my broer gegryp. Elke nou en dan sou ons mekaar uitdaag tot ‘n wedstryd. Aan die begin het ons die pyltjies oral oor die bord gegooi. Ons het selfs ‘n paar gate in die muur gelos. Maar oor die vakansie het ons vaardighede verbeter en kon ek selfs met tye ‘n trippel 20 gooi.
As ons goed oor en oor doen raak ons beter. Alhoewel ek my gooie aan die begin lomp was, het ek elke keer as ek dit gedoen het onmiddelike deursigtige terugvoer ontvang – jy
Onvermydelike terugvoer is noodsaaklik vir die groei van gewoontes. Dis waarom gewoontes wat eers oor ‘n lang tyd resultate wys – dink aan gewig verloor – so moeilik is om aan te leer.
Mini Habit 3: Kry maniere om terugvoer te kry oor gewoontes wat jy wil vestig vir langtermyn sukses. Sê byvoorbeeld vir jou vriende waar jy wil goei as mens en vra hulle gereeld vir kind but truthful terugvoer daarop.
No comments:
Post a Comment