The path is made by walking. African Proverb
Seth Goldwin het ‘n website wat oor besigheid en bemarking handel. Hy het so ‘n tyd terug ‘n gratis MBA aangebied. Hy het dit geadverteer. Hy het ‘n blog geskep, mense kon gaan kyk hoe dit werk. En op daardie stadium het daar 48 duisend mens gaan kyk na die blog, en van die 48 duisend mense het daar 350 aansoek gedoen.
Hy vlieg toe die hele crowd uit New York toe. En hulle hou ‘n party en hy gee vir hulle die opdrag: praat met soveel van die ander mense om hulle te leer ken. En na twee uur stop hy en sê: “Skryf neer as jy ‘n MBA wil doen met 10 van die mense wie sal jy kies. En toe almal weg is toe kyk hy na die lys. Hy kies toe die 10 mense wat deur die meeste ander gekies is. Hy en die tien het toe ses maande saam geleef en gestudeer.
Op sy blog is daar ‘n klomp goed oor wat hy geleer het, na die ses maande. Oor hoe jy mense leer. Sy een learning, sê hy:
The educational lesson that I found the most striking is that the book knowledge was easy to transmit and not particularly essential.
So, if concepts from books are easy, what’s hard?
Doing it.
Picking up the phone, making the plan, signing the deal. Pushing ‘publish.’ Announcing. Shipping.
Die moeilike deel van die lewe is nie om goed te verstaan nie, die moeilike deel is om goed te doen. Die doel van hanging around Jesus listening intently is dat ons dit leef. Ons doen dit deur little habits. Nie groot schemes nie maar die little habits want op die ou end is dit mos die goed wat ons lewens verander. Die goed wat ons oor en oor doen. Juis doen as niemand anders kyk nie. Dit is wat jou lewe verander. Little habits is small bite-size pieces faith in ordinary lives that makes them extraordinary.
Mini Habit: Kies een ding wat jy ELKE DAG die week/maand gaan doen. Kry iemand aan wie jy accountable kan wees daarvoor.
Wednesday, August 5, 2009
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
No comments:
Post a Comment